Saturday, 30 June 2007

Skytower,Kauri bome,hole in the rock.



Posted by Picasa

Skytower in Auckland

Posted by Picasa

Sunday, 24 June 2007

Krieketster in aksie

Posted by Picasa

Kids at play




Twee baie gelukkige kinders op die Raglan strand.
Posted by Picasa

n Lewende heining

Boomvarings is hier so volop dat die stamme orals gebruik word om heinings mee te bou, die heinings groei egter gereeld dan net weer verder.
Posted by Picasa

Einde van die dag

Sononder net so voor nege-uur in die aand na n dag by die Raglan strand.
Posted by Picasa

Geysers by Rotorua

n Aktiewe geyser by Rotorua.
Posted by Picasa

Minya by die see

n klein 4jarige dogtertjie geniet haar by Raglan.
Posted by Picasa